Donderdag

Posted On April 12, 2007

Geliasseer in Blogs

Comments Dropped leave a response

Lank laas geblog. Dinge gaan mal en besig. Ma en Broer het die week verjaar. Die Maandag was `n afdag.

Darem is dit al Donderdag. Ek is nie lus vir werk nie. Ek sukkel met die goed en kry nie alles reg nie.

Donderdag – 5 April

Posted On April 5, 2007

Geliasseer in Blogs

Comments Dropped leave a response

Lang dag wat voorlê, die ergste is die langnaweek begin more, so almal is lui en glad nie lus vir werk nie. Die verkeer in werk toe was ok, maar dink die verkeer terug huis toe vanaand gaan erg wees, hopenlik laat hulle ons toe om bietjie vroeër te gaan – Wishful thinking! Wel, geniet die langnaweek en moenie te veel paaseiers eet nie!

Dinsdag – Lees Weer

Posted On April 3, 2007

Geliasseer in Blogs

Comments Dropped leave a response

Ek is klaar met die lees goeters, ek lees darem al 380 woorde op 2de jaarsvlak. Dinge gaan af en aan by die werk. Dae voel oneindig lank, dink dis omdat die naweek `n langnaweek is. Gaan net rus en relax die naweek. Nie iets hectic aanvang nie.

Hey, darem is Vrydag en Maandag afdae! YIPEE!

Maandag 2 April

Posted On April 2, 2007

Geliasseer in Blogs

Comments Dropped leave a response

Dinge gaan ok, net moeg en lui. Die naweek gehelp mense trek, dit was woes, van die goeters was swaar.

Hopenlik vlieg die week verby en darem is daar nog die LAAAAAAAAANG Naweek om na uit te sien.

Vrydag – Einde Van Die Maand

Posted On Maart 30, 2007

Geliasseer in Blogs

Comments Dropped leave a response

Yipee, dis weer naweek. Dinge gaan ok by die werk. My rekenaar is net stadiger as `n slak en ek sukkel bietjie hier en daar, maar probeer altyd alles klaarkry. Wil more gaan kyk vir nuwe tekkies, myne is al amper gedaan.

Petrol gaan al amper weer op en om bus te ry of taxis werk toe is glad nie veilig nie, veral nie in die verkeer nie. Ag wathou maar `n ekstra paar rand meer uit vir petrol en hoop die prys val so vinnig soos wat hy gestyg het.

Het croisants gekoop vir die werk vandag. Dit was duurder as wat ek gedink het, gelukkig was ons 3 wat saam betaal het en ons het vir almal in die kantoor gekoop. Hulle het dit waardeer en was gelukkig.

Wel, tot later of tot Maandag. Laat ek werk

Cheers Jacques

Woensdag

Posted On Maart 28, 2007

Geliasseer in Blogs

Comments Dropped leave a response

Dinge gan goed. Voel darem bietjie beter. Steve Hofmeyr se blog gekry : http://stevehofmeyr.co.za/blog/

Ja, Ek is `n Steve Fan.

Dinsdag – Lees

Posted On Maart 27, 2007

Geliasseer in Blogs

Comments Dropped leave a response

Wel, ek is nog steeds siek. Begin griep kry. Nog `n lang week wat voorlê. Darem het volgende week `n lang naweek. Dit voel party dae asof die dag nooit wil ent kry nie, maar ander dae dan vlieg hulle sommer verby.

Ons doen bietjie toetse vir die projekte waarmee die maatskappy besig is.

Ek lees darem nou al teen 360 woorde op tweede jaar vlak.

Maandag – SIEK

Posted On Maart 26, 2007

Geliasseer in Blogs

Comments Dropped leave a response

Ek is besig om siek te word, dink dis griep. Ek voel glad nie lekker nie en moet dan nog heeldag by die werk wees. Dit gaan ok party dae en ander dae gaan dinge mal. Soos vandag, daar was `n meeting an almal was vol jokes en het lekker gechat, maar dink dit gaan `n lang dag raak. Die weer buite is bewolk en dit maak my nog moeër en lui, wens ek kon in die bed bly lê en slaap.

Donderdag

Posted On Maart 22, 2007

Geliasseer in Blogs

Comments Dropped leave a response

Probeer voorberei vir eksamen more. Iets was fout gewees met ons rekenaars en toe moes hulle dit reg maak en toe gaan hulle tekere. Ons gaan later vandag om weer te gaan lees by Ken. Ek worry oor die eksamen van more. Daar is goed wat ek nog nooit gedoen het nie wat hulle van ons verwag om te kan doen. Ek lees darem nou al 340 woorde per minuut.

Dinsdag

Posted On Maart 20, 2007

Geliasseer in Blogs

Comments Dropped leave a response

Weer vandag gaan lees. Lees nou 315 woorde op na-skool vlak. More is darem vakansiedag! Yippee!!!

Volgende Blad »